LRC歌词

[ilingku:065]
[ver:v1.0]
[ti:Die Land]
[ar:Bok van Blerk/Steve Hofmeyr/Bobby Van Jaarsveld/Touch Of Class/Jay]
[al:Hoor Ons!]
[by:]
[00:00.000]Die Land - Bok van Blerk/Steve Hofmeyr/Bobby Van Jaarsveld/Touch Of Class/Jay
[00:03.220]Lyrics by:Johan Oberholzer
[00:06.450]Composed by:Johan Oberholzer
[00:09.687]Waar gaan jy speel met jou maatjies
[00:14.172]Waar gaan jou spore toe waai
[00:18.754]Waar gaan jy val gaan jy opstaan en huil
[00:22.445]En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek
[00:32.567]Wat los ons oor vir ons kinders
[00:36.882]Wat gaan ons eendag kan wys
[00:41.455]Wat is nog reg of verkeerd wil ek weet
[00:45.206]Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan
[00:53.910]Ek los vir jou die son en die see
[00:56.901]En die land my kind
[00:59.335]Belowe jy sal my aan die einde vind
[01:03.948]My vlag sal aanhou waai en die
[01:06.476]Sade sal ek saai vir jou
[01:10.568]En jou veilig hou
[01:12.150]Ek los vir jou die
[01:13.561]Son en die see
[01:15.265]En die land my kind
[01:17.595]Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind
[01:22.000]My vlag sal aanhou waai en die
[01:24.780]Sade sal ek saai vir jou
[01:28.858]Ek belowe jou
[01:30.997]Die land behoort ann jou
[01:36.446]Wat het geword van die liefde
[01:40.963]Wat het geword van die droom
[01:45.624]Trane van duisende val op die sand
[01:49.278]En die bome laat streker groei in landery
[01:58.047]Ek los vir jou die son en die see
[02:00.983]En die land my kind
[02:03.242]Belowe jy sal my aan die einde vind
[02:07.947]My vlag sal aanhou waai en die
[02:10.469]Sade sal ek saai vir jou
[02:14.567]En jou veilig hou
[02:16.131]Ek los vir jou die son en die see
[02:19.268]En die land my kind
[02:21.504]Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind
[02:26.140]My vlag sal aanhou waai en die
[02:29.054]Sade sal ek saai vir jou
[02:32.500]Ek belowe jou
[02:34.902]Die land behoort ann jou
[02:39.347]Die land behoort aan jou
[02:43.970]Ek belowe jou
[02:54.348]Ek los vir jou die son en die see
[02:58.092]En die land my kind
[03:00.546]Belowe jy sal my aan die einde vind
[03:05.112]My vlag sal aanhou waai en die
[03:08.053]Sade sal ek saai vir jou
[03:11.526]En jou veilig hou
[03:13.385]Ek los vir jou die son en die see
[03:16.430]En die land my kind
[03:18.586]Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind
[03:23.293]My vlag sal aanhou waai en die
[03:25.732]Sade sal ek saai vir jou
[03:29.963]Ek belowe jou
[03:32.349]Ek belowe jou
[03:36.495]Die land behoort ann jou

文本歌词


Die Land - Bok van Blerk/Steve Hofmeyr/Bobby Van Jaarsveld/Touch Of Class/Jay
Lyrics by:Johan Oberholzer
Composed by:Johan Oberholzer
Waar gaan jy speel met jou maatjies
Waar gaan jou spore toe waai
Waar gaan jy val gaan jy opstaan en huil
En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek
Wat los ons oor vir ons kinders
Wat gaan ons eendag kan wys
Wat is nog reg of verkeerd wil ek weet
Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan
Ek los vir jou die son en die see
En die land my kind
Belowe jy sal my aan die einde vind
My vlag sal aanhou waai en die
Sade sal ek saai vir jou
En jou veilig hou
Ek los vir jou die
Son en die see
En die land my kind
Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind
My vlag sal aanhou waai en die
Sade sal ek saai vir jou
Ek belowe jou
Die land behoort ann jou
Wat het geword van die liefde
Wat het geword van die droom
Trane van duisende val op die sand
En die bome laat streker groei in landery
Ek los vir jou die son en die see
En die land my kind
Belowe jy sal my aan die einde vind
My vlag sal aanhou waai en die
Sade sal ek saai vir jou
En jou veilig hou
Ek los vir jou die son en die see
En die land my kind
Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind
My vlag sal aanhou waai en die
Sade sal ek saai vir jou
Ek belowe jou
Die land behoort ann jou
Die land behoort aan jou
Ek belowe jou
Ek los vir jou die son en die see
En die land my kind
Belowe jy sal my aan die einde vind
My vlag sal aanhou waai en die
Sade sal ek saai vir jou
En jou veilig hou
Ek los vir jou die son en die see
En die land my kind
Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind
My vlag sal aanhou waai en die
Sade sal ek saai vir jou
Ek belowe jou
Ek belowe jou
Die land behoort ann jou

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!