LRC歌词

[ilingku:137]
[ver:v1.0]
[ti:My Vissermanvriend se Pa]
[ar:Robbie Wessels]
[al:My Vissermanvriend Se Pa]
[by:]
[00:00.000]My Vissermanvriend se Pa - Robbie Wessels
[00:04.770]Written by:Robbie Wessels
[00:09.542]Ek sing 'n liedjie sonder fancy woorde
[00:13.922]Oor 'n oom wat ek nooit ooit sal vergeet nie
[00:20.912]Hierdie woorde maak 'n prentjie
[00:24.262]Van 'n oom wat van sleg dinge niks wou weet nie
[00:31.372]En as ek aan hom dink dan word ek stil
[00:37.851]En ek verlang weer na my vissermanvriend se pa
[00:44.971]As die son sak en die wind gaan le
[00:49.460]En die bote kies koers na die waters
[00:53.720]Dan dink ek terug aan my vissermanvriend se pa
[01:00.680]Met sy vellies en sy kniebroek maak hy grappies
[01:05.860]En die waarhede op die punt van sy tong
[01:09.870]Laat my besef hy was 'n pa vir ons almal
[01:38.380]Elke diertjie elke voeltjie het 'n doel in sy bestaan
[01:44.160]Dis ook vir 'n slegte vrou
[01:50.040]Dis die laaste woorde
[01:52.260]Van 'n oom wat nooit wou afbreek maar wou bou
[01:59.040]En as ek aan hom dink dan word ek stil
[02:05.549]En ek verlang weer na my vissermanvriend se pa
[02:12.689]As die son sak en die wind gaan le
[02:17.109]En die bote kies koers na die waters
[02:21.559]Dan dink ek terug aan my vissermanvriend se pa
[02:28.377]Met sy vellies en sy kniebroek maak hy grappies
[02:33.517]En die waarhede op die punt van sy tong
[02:37.647]Laat my besef hy was 'n pa vir ons almal

文本歌词


My Vissermanvriend se Pa - Robbie Wessels
Written by:Robbie Wessels
Ek sing 'n liedjie sonder fancy woorde
Oor 'n oom wat ek nooit ooit sal vergeet nie
Hierdie woorde maak 'n prentjie
Van 'n oom wat van sleg dinge niks wou weet nie
En as ek aan hom dink dan word ek stil
En ek verlang weer na my vissermanvriend se pa
As die son sak en die wind gaan le
En die bote kies koers na die waters
Dan dink ek terug aan my vissermanvriend se pa
Met sy vellies en sy kniebroek maak hy grappies
En die waarhede op die punt van sy tong
Laat my besef hy was 'n pa vir ons almal
Elke diertjie elke voeltjie het 'n doel in sy bestaan
Dis ook vir 'n slegte vrou
Dis die laaste woorde
Van 'n oom wat nooit wou afbreek maar wou bou
En as ek aan hom dink dan word ek stil
En ek verlang weer na my vissermanvriend se pa
As die son sak en die wind gaan le
En die bote kies koers na die waters
Dan dink ek terug aan my vissermanvriend se pa
Met sy vellies en sy kniebroek maak hy grappies
En die waarhede op die punt van sy tong
Laat my besef hy was 'n pa vir ons almal

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!