当前位置:首页 >> Robbie Wessels >> Angeline 歌词

LRC歌词

[ilingku:115]
[ver:v1.0]
[ar:Robbie Wessels]
[ti:Angeline]
[by:]
[00:00.000]Angeline - Robbie Wessels
[00:16.082]Al bly ek in die Noorde
[00:19.694]Altyd luister na my woorde
[00:23.579]My vals kitaar akkoorde van kleins
[00:31.428]Wil my skel oor al my klere
[00:35.548]My troos na al my sere
[00:39.265]En die wawyd oopstaan deure net sy
[00:47.393]Wil jy weet waaroor ek treur
[00:51.092]Klop klop saggies teen my deur
[00:54.769]Is my hart nog steeds so seer soos laas jaar
[01:03.050]Wou jy weet waaroor ek huil
[01:06.628]Is my kamer nou so vuil
[01:10.644]Sou jy alles kon verruil vir liefde
[01:18.852]Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
[01:26.688]Jy't gister weer te veel na ons verlang
[01:34.571]Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
[01:43.062]Gister het die griep my weer gevang
[02:06.079]In die maan se diepste krake
[02:09.756]Los haar eie seer tot later
[02:13.591]Les my dors as ek ontwater
[02:17.786]Nog steeds raak ons die paaie somtyds byster
[02:25.517]Altyd naby om te luister
[02:29.399]As die duiwel somtyds kom fluister in my oor
[02:37.535]Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
[02:45.380]Want jy't gister weer te veel na ons verlang
[02:53.231]Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
[03:01.827]Gister het die griep my weer gevang
[03:09.048]Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
[03:16.849]Want jy't gister weer te veel na ons verlang
[03:24.702]Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
[03:33.223]Gister het die griep my weer gevang

文本歌词


Angeline - Robbie Wessels
Al bly ek in die Noorde
Altyd luister na my woorde
My vals kitaar akkoorde van kleins
Wil my skel oor al my klere
My troos na al my sere
En die wawyd oopstaan deure net sy
Wil jy weet waaroor ek treur
Klop klop saggies teen my deur
Is my hart nog steeds so seer soos laas jaar
Wou jy weet waaroor ek huil
Is my kamer nou so vuil
Sou jy alles kon verruil vir liefde
Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
Jy't gister weer te veel na ons verlang
Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
Gister het die griep my weer gevang
In die maan se diepste krake
Los haar eie seer tot later
Les my dors as ek ontwater
Nog steeds raak ons die paaie somtyds byster
Altyd naby om te luister
As die duiwel somtyds kom fluister in my oor
Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
Want jy't gister weer te veel na ons verlang
Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
Gister het die griep my weer gevang
Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
Want jy't gister weer te veel na ons verlang
Ek pluk vir jou 'n sonneblom langs die pad Angeline
Gister het die griep my weer gevang

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!