当前位置:首页 >> Robbie Wessels >> Snoekie 歌词

LRC歌词

[ilingku:054]
[ver:v1.0]
[ti:Snoekie]
[ar:Robbie Wessels]
[al:My Vissermanvriend Se Pa]
[by:]
[00:00.000]Snoekie - Robbie Wessels
[00:00.200]Written by:Sterling Whipple/Gert Van Tonder
[00:00.621]Daar's n special op whisky by teasers van half agt tot tien
[00:08.881]En ons almal is daar om ons groot vriend se meisie te sien
[00:17.521]Sy maak haar debuut op die dansvloer na jare se wag
[00:25.811]En hendrik haar boyfriend staan reg om te kyk wie lag
[00:33.010]En ons drink whisky hier by teasers en snoekie dans so mooi
[00:41.899]En ons almal se speedometers is al in die rooi
[00:50.019]Want jy's pragtig snoekie al is jou broek nie aan
[00:58.318]En net daar besef ons snoekie is 'n man
[01:06.928]Nou vir hendrik was daai aand 'n bittere pil om te sluk
[01:15.108]Want vir maande het hy elke naweek vir haar vasgedruk
[01:23.638]Vir maande was hendrik ons groot vriend se hart baie seer
[01:31.458]Want sy't altyd gese dis haar sleutels of haar geweer
[01:39.237]En ons drink whisky hier by teasers en snoekie dans weer mooi
[01:47.996]En ons almal se speedometers is nie meer in die rooi
[01:56.216]Want jy's pragtig snoekie maar hou net aan jou broek
[02:04.626]Want hendrik het al klaar te veel gevloek
[02:45.491]Nou drink ons brandy hier by presleys want hendrik het gevra
[02:54.281]Dat ons asseblief moet padgee want ons kan ons nie gedra
[03:02.180]Brandy en cola ons kyk vir lola en sy dans net so rof
[03:10.950]Maar hendrik se sys donders onbeskof

文本歌词


Snoekie - Robbie Wessels
Written by:Sterling Whipple/Gert Van Tonder
Daar's n special op whisky by teasers van half agt tot tien
En ons almal is daar om ons groot vriend se meisie te sien
Sy maak haar debuut op die dansvloer na jare se wag
En hendrik haar boyfriend staan reg om te kyk wie lag
En ons drink whisky hier by teasers en snoekie dans so mooi
En ons almal se speedometers is al in die rooi
Want jy's pragtig snoekie al is jou broek nie aan
En net daar besef ons snoekie is 'n man
Nou vir hendrik was daai aand 'n bittere pil om te sluk
Want vir maande het hy elke naweek vir haar vasgedruk
Vir maande was hendrik ons groot vriend se hart baie seer
Want sy't altyd gese dis haar sleutels of haar geweer
En ons drink whisky hier by teasers en snoekie dans weer mooi
En ons almal se speedometers is nie meer in die rooi
Want jy's pragtig snoekie maar hou net aan jou broek
Want hendrik het al klaar te veel gevloek
Nou drink ons brandy hier by presleys want hendrik het gevra
Dat ons asseblief moet padgee want ons kan ons nie gedra
Brandy en cola ons kyk vir lola en sy dans net so rof
Maar hendrik se sys donders onbeskof

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!