LRC歌词
[ilingku:030]
[ver:v1.0]
[ti:Jakarandakoningin]
[ar:Heinz Winckler]
[al:RSG 100 van die grootste Sokkie Treffers]
[by:]
[00:00.000]Jakarandakoningin - Heinz Winckler
[00:09.920]Written by:Heinz Winckler
[00:19.845]Dis heerlike lente die winter 's verby
[00:24.453]Alles wat grys was het kleur begin kry
[00:29.109]Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
[00:38.805]Helderberg groet deur die vliegtuig se ruit
[00:43.262]Daar's 'n wolkekombers en die son kom al uit
[00:47.870]En dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
[00:57.494]Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
[01:05.710]Jakarandakoningin jy's my einde my begin
[01:14.904]Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin
[01:24.492]Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin
[01:33.684]Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin
[01:44.575]Dis heerlike lente die hartseer 's verby
[01:49.101]Ek lees weer jou e mail jou woorde aan my
[01:53.725]En dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
[02:03.373]Ek luister ons song en onthou die begin
[02:07.909]Die woorde die wysie en hoe jy dit sing
[02:12.701]Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
[02:21.981]Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
[02:30.317]Jakarandakoningin jy's my einde my begin
[02:39.653]Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin
[02:49.209]Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin
[02:58.441]Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin
[03:09.721]Wonder werklik waar mona lisa staan eindelik by my
[03:16.318]Beautiful verby
[03:18.638]Blomme bloeisel mooi beautiful verby
[03:26.815]Jakarandakoningin jy's my einde my begin
[03:36.031]Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin
[03:45.671]Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin
[03:54.888]Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin
[04:04.224]Nou maak alles vir my sin naby jou
[04:08.895]Jakarandakoningin

文本歌词
Jakarandakoningin - Heinz Winckler
Written by:Heinz Winckler
Dis heerlike lente die winter 's verby
Alles wat grys was het kleur begin kry
Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
Helderberg groet deur die vliegtuig se ruit
Daar's 'n wolkekombers en die son kom al uit
En dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
Jakarandakoningin jy's my einde my begin
Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin
Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin
Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin
Dis heerlike lente die hartseer 's verby
Ek lees weer jou e mail jou woorde aan my
En dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
Ek luister ons song en onthou die begin
Die woorde die wysie en hoe jy dit sing
Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
Jakarandakoningin jy's my einde my begin
Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin
Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin
Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin
Wonder werklik waar mona lisa staan eindelik by my
Beautiful verby
Blomme bloeisel mooi beautiful verby
Jakarandakoningin jy's my einde my begin
Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin
Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin
Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin
Nou maak alles vir my sin naby jou
Jakarandakoningin