LRC歌词

[ilingku:051]
[ver:v1.0]
[ti:Tot oneindig einde Kry]
[ar:Andriette]
[al:Pêrel vir 'n Kroon]
[by:]
[00:00.000]Tot Oneindig Einde Kry - Andriette/André Venter
[00:02.602]Written by:Andriette Norman/Don Kelly/Niel Schoombee/Adolf Vorster
[00:14.226]Sal jou liefde altyd hou
[00:20.223]My liefde is vir ewig vir jou
[00:24.075]Sal jy altyd by my staan
[00:29.551]Jy weet dit
[00:34.021]Sal jy my eendag vergeet
[00:39.879]Jy weet ek sal jou nooit kan vergeet
[00:44.088]Sal jy altyd in my glo
[00:49.285]Ek belowe
[00:54.251]Tot die wind weg waai oneindig
[00:59.489]Tot die see opdroog oneindig
[01:04.344]Tot die einde ek en jy
[01:07.249]Tot oneindig einde kry
[01:10.237]Oneindig
[01:14.327]Tot die wind weg waai oneindig
[01:19.299]Tot die see opdroog oneindig
[01:24.248]Tot die einde ek en jy
[01:26.625]Tot oneindig einde kry
[01:30.209]Oneindig
[01:37.337]Sal jy altyd so kan voel
[01:43.169]My liefde is vir ewig bedoel
[01:47.078]Sal jy daar wees as ek val
[01:52.638]Jy weet dit
[01:56.929]Sal jy altyd vir my veg
[02:03.020]Jy weet ek staan altyd reg
[02:06.917]Sal jy my altyd weer kies
[02:12.835]Jy's myne
[02:17.272]Tot die wind weg waai oneindig
[02:22.323]Tot die see opdroog oneindig
[02:27.537]Tot die einde ek en jy
[02:30.121]Tot oneindig einde kry
[02:33.343]Oneindig
[02:37.437]Tot die wind weg waai oneindig
[02:42.409]Tot die see opdroog oneindig
[02:47.307]Tot die einde ek en jy
[02:50.186]Tot oneindig einde kry
[02:53.115]Oneindig
[02:55.285]Oneindig
[02:57.401]Oneindig
[03:00.805]Oneindig
[03:07.554]Tot die wind weg waai oneindig
[03:12.449]Tot die see opdroog oneindig
[03:17.364]Tot die einde ek en jy
[03:20.058]Tot oneindig einde kry
[03:23.466]Oneindig
[03:27.486]Tot die wind weg waai oneindig
[03:32.121]Tot die see opdroog oneindig
[03:37.326]Tot die einde ek en jy
[03:39.645]Tot oneindig einde kry
[03:41.161]Oneindig

文本歌词


Tot Oneindig Einde Kry - Andriette/André Venter
Written by:Andriette Norman/Don Kelly/Niel Schoombee/Adolf Vorster
Sal jou liefde altyd hou
My liefde is vir ewig vir jou
Sal jy altyd by my staan
Jy weet dit
Sal jy my eendag vergeet
Jy weet ek sal jou nooit kan vergeet
Sal jy altyd in my glo
Ek belowe
Tot die wind weg waai oneindig
Tot die see opdroog oneindig
Tot die einde ek en jy
Tot oneindig einde kry
Oneindig
Tot die wind weg waai oneindig
Tot die see opdroog oneindig
Tot die einde ek en jy
Tot oneindig einde kry
Oneindig
Sal jy altyd so kan voel
My liefde is vir ewig bedoel
Sal jy daar wees as ek val
Jy weet dit
Sal jy altyd vir my veg
Jy weet ek staan altyd reg
Sal jy my altyd weer kies
Jy's myne
Tot die wind weg waai oneindig
Tot die see opdroog oneindig
Tot die einde ek en jy
Tot oneindig einde kry
Oneindig
Tot die wind weg waai oneindig
Tot die see opdroog oneindig
Tot die einde ek en jy
Tot oneindig einde kry
Oneindig
Oneindig
Oneindig
Oneindig
Tot die wind weg waai oneindig
Tot die see opdroog oneindig
Tot die einde ek en jy
Tot oneindig einde kry
Oneindig
Tot die wind weg waai oneindig
Tot die see opdroog oneindig
Tot die einde ek en jy
Tot oneindig einde kry
Oneindig

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!