LRC歌词

[ilingku:141]
[ver:v1.0]
[ti:Storm In My Hart]
[ar:Andriette]
[al:RSG 100 van die grootste Sokkie Treffers]
[by:]
[00:00.000]Storm In My Hart - Andriette
[00:13.450]Written by:Munro Du Toit
[00:26.900]Daar is iets wat ek wil sê
[00:30.483]So kom n bietjie nader as jy weet wat ek wil hê sal jy
[00:42.151]Onthou jy nog wat jy wou vra
[00:45.958]Jy was toe nog te skaam
[00:48.853]Maar ek sweer ek sou sê ja onthou jy
[00:56.597]So as jy nog vir my wil hê vra jou vra en sê jou sê
[01:03.951]Want daar s n storm in my hart vanaand
[01:07.941]Maar ek wag dat die storm moet uitwoed
[01:11.869]Ek weet jy t gesê jy wag vir my
[01:15.601]Maar ek wens ek was al daar
[01:19.945]N storm in my hart vanaand
[01:23.577]Net soos elke ander aand
[01:27.527]Daar s net een manier hier uit
[01:30.658]En dis as jy die storm bedaar
[01:37.571]Soos soveel kere van tevoor
[01:42.273]Het ek na jou geroep vanaand
[01:44.723]Ek wens jy kon my hoor kon jy
[01:53.535]Elke dag n nuwe dag ja ek weet dit
[01:59.504]Maar dit help nie
[02:00.648]Want ek verloor al my krag teen jou
[02:08.208]So as jy nog vir my wil hê vra jou vra en sê jou sê
[02:15.550]Want daar s n storm in my hart vanaand
[02:19.420]Maar ek wag dat die storm moet uitwoed
[02:23.548]Ek weet jy t gesê jy wag vir my
[02:27.186]Maar ek wens ek was al daar
[02:31.226]N storm in my hart vanaand
[02:35.589]Net soos elke ander aand
[02:39.206]Daar s net een manier hier uit
[02:42.301]En dis as jy die storm bedaar
[02:49.851]So wat as dit ons laaste kans is
[02:54.519]Ek wil jou nie verloor
[02:57.623]Sal jy my onthou
[03:00.543]Sal jy my onthou
[03:05.959]Want daar s n storm in my hart vanaand
[03:09.887]Maar ek wag dat die storm moet uitwoed
[03:13.936]Ek weet jy t gesê jy wag vir my
[03:17.567]Maar ek wens ek was al daar
[03:21.983]N storm in my hart vanaand
[03:25.687]Net soos elke ander aand
[03:29.599]Daar s net een manier hier uit
[03:32.983]En dis as jy die storm bedaar
[03:36.951]Want daar s n storm in my hart vanaand
[03:40.928]Maar ek wag dat die storm moet uitwoed
[03:44.895]Ek weet jy t gesê jy wag vir my
[03:48.239]Maar ek wens ek was al daar
[03:52.666]N storm in my hart vanaand
[03:56.586]Net soos elke ander aand
[04:00.491]Daar s net een manier hier uit
[04:03.255]En dis as jy die storm bedaar
[04:07.779]Ja dis as jy die storm bedaar
[04:11.715]Dis as jy die storm bedaar

文本歌词


Storm In My Hart - Andriette
Written by:Munro Du Toit
Daar is iets wat ek wil sê
So kom n bietjie nader as jy weet wat ek wil hê sal jy
Onthou jy nog wat jy wou vra
Jy was toe nog te skaam
Maar ek sweer ek sou sê ja onthou jy
So as jy nog vir my wil hê vra jou vra en sê jou sê
Want daar s n storm in my hart vanaand
Maar ek wag dat die storm moet uitwoed
Ek weet jy t gesê jy wag vir my
Maar ek wens ek was al daar
N storm in my hart vanaand
Net soos elke ander aand
Daar s net een manier hier uit
En dis as jy die storm bedaar
Soos soveel kere van tevoor
Het ek na jou geroep vanaand
Ek wens jy kon my hoor kon jy
Elke dag n nuwe dag ja ek weet dit
Maar dit help nie
Want ek verloor al my krag teen jou
So as jy nog vir my wil hê vra jou vra en sê jou sê
Want daar s n storm in my hart vanaand
Maar ek wag dat die storm moet uitwoed
Ek weet jy t gesê jy wag vir my
Maar ek wens ek was al daar
N storm in my hart vanaand
Net soos elke ander aand
Daar s net een manier hier uit
En dis as jy die storm bedaar
So wat as dit ons laaste kans is
Ek wil jou nie verloor
Sal jy my onthou
Sal jy my onthou
Want daar s n storm in my hart vanaand
Maar ek wag dat die storm moet uitwoed
Ek weet jy t gesê jy wag vir my
Maar ek wens ek was al daar
N storm in my hart vanaand
Net soos elke ander aand
Daar s net een manier hier uit
En dis as jy die storm bedaar
Want daar s n storm in my hart vanaand
Maar ek wag dat die storm moet uitwoed
Ek weet jy t gesê jy wag vir my
Maar ek wens ek was al daar
N storm in my hart vanaand
Net soos elke ander aand
Daar s net een manier hier uit
En dis as jy die storm bedaar
Ja dis as jy die storm bedaar
Dis as jy die storm bedaar

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!